WELKOM BY SCHMIDT BOERDERY


BESOEKERS is meer as welkom

by ons op STORMHOEK, MEMEL.


(Maak asseblief net vooraf ‘n afspraak met ons)

Freddy:  082 852 7942

Mark:  084 746 6616


ROETE NA VEILINGSTERREIN:

VAN MEMEL:  Ry op die Vrede teerpad (R34) vir 25 km.  Draai regs op S820.  Ry vir 13 km.  Draai regs by plaas in.

VAN VREDE:  Ry vir 30 km op die Newcastle Memel pad (R34).  Draai links op S820.  Ry vir 13 km.  Draai regs by plaas in.

VAN VOLKSRUST:  Ry op die Vrede pad (R543) vir 20 km.  Draai links op die Memel pad (S782).  Ry vir 33 km tot by T-aansluiting.  Draai regs op die Vrede pad (S815).  Ry vir 10 km.  Draai links op die S820 en ry vir 1 km.  Draai links by die plaas in.