KONTAK ONS


GPS KOöRDINATE:  S 270 33’ 49” E 290 28’ 35”


SKAKEL ONS ENIGE TYD:

–  Freddy (Eienaar):  082 852 7942 of e-pos:  freddy@schmidt-boerdery.co.za

–  Mark (Eienaar):  084 74 666 16 of e-pos:  mark@schmidt-boerdery.co.za

–  Ian (Afslaer):  060 965 6207

–  PJ (Bestuurder):  060 966 9340

–  Con (Bemarker):  082 921 2300


ROETE NA VEILINGSTERREIN:

VAN MEMEL:  Ry op die Vrede teerpad (R34) vir 25 km.  Draai regs op S820.  Ry vir 13 km.  Draai regs by plaas in.

VAN VREDE:  Ry vir 30 km op die Newcastle Memel pad (R34).  Draai links op S820.  Ry vir 13 km.  Draai regs by plaas in.

VAN VOLKSRUST:  Ry op die Vrede pad (R543) vir 20 km.  Draai links op die Memel pad (S782).  Ry vir 33 km tot by T-aansluiting.  Draai regs op die Vrede pad (S815).  Ry vir 10 km.  Draai links op die S820 en ry vir 1 km.  Draai links by die plaas in.